n Aangrypende, fantastiese avontuur buite en onder die water…
Stella is nog altyd die eenkantkind in die familie gewees. Sy loop in haar slaap en sy is bang vir die water alhoewel sy geboei is daardeur. Die grootste raaisel vir Stella is haar ma, wat oorlede is toe Stella agt jaar oud was. Wie was haar ma? Hoekom het sy vir Stella ’n hangertjie gegee wat “die belofte van die see” genoem word? Niemand kan vir Stella antwoorde gee nie omdat haar pa te hartseer is en haar ouma se geheue versleg. Dit is net deur die see te trotseer, dat Stella regtig die antwoord op haar grootste vraag kan uitvind: Was haar ma ’n meermin?
'n Aangrypende verhaal oor familie, verlies, vriendskap en ontdekking. Tania Unsworth meng fantasie en realiteit in ’n boeiende, poëtiese wyse wat steeds ’n vinnige pas het vir jong lesers. Hierdie is ’n boek wat enige leser sal meesleur met dieselfde magiese, emotiewe krag van die oseaan.
Read more
Stella is nog altyd die eenkantkind in die familie gewees. Sy loop in haar slaap en sy is bang vir die water alhoewel sy geboei is daardeur. Die grootste raaisel vir Stella is haar ma, wat oorlede is toe Stella agt jaar oud was. Wie was haar ma?
Read more
Pragtige, liriese prosa wat fantasie en realiteit meng in ’n poëtiese avontuur
Met temas soos verlies, hartseer, rou, vriendskap en ontdekking is hierdie boek ’n moet-lees
Tania Unsworth trek die leser in met haar pragtige beskrywings en die intensiteit van die plot – ’n intensiteit wat steeds ’n perfekte pas hou
Read more
Product details
ISBN
9780799391138
Published
2019-06-25
Publisher
Penguin Random House South Africa; LAPA Publishers
Weight
200 gr
Height
212 mm
Width
137 mm
Thickness
10 mm
Age
J, 02
Language
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Number of pages
240
Author