n Vriend is iemand spesiaal, van wie jy baie hou. Iemand wat jou goed laat voel en wat jy kan vertrou. Waar jy ook al kom, loop jy nuwe mense raak. Kyk, dis nou jou kans, jy kan altyd vriende maak! Vriende kan ses bene hê … … of dalk vier … … of twee! 'n Vriend is enige iemand vir wie JY omgee! Hierdie prenteboek vier vriendskap, deernis en diversiteit. Die boek wys hoe belangrik dit is om saam met ander mense te wees en dat vriendskappe tussen verskillende mense gevorm kan word. Saam kan ons regtig enige iets doen!
Les mer
Hierdie prenteboek vier vriendskap, deernis en diversiteit. Die boek wys hoe almal ander mense nodig het en dat vriendskappe tussen verskillende mense gevorm kan word. Saam kan ons regtig enige iets doen!
Les mer
Hierdie is 'n prenteboek wat nou aansluit by globale temas van inklusiwiteit en diversiteit wat op die oomblik belangrik is. Die boek is daarom tydig en relevant.

Produktdetaljer

ISBN
9780799393972
Publisert
2019-06-19
Utgiver
Vendor
LAPA Publishers
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
32

Forfatter

Om bidragsyterne

Caryl Hart is 'n bekroonde kinderboekskrywer wat in Derbyshire, Engeland, woon. Sy skryf prenteboeke en fiksie vir jong lesers en hou daarvan om met haar hond te gaan stap, in straatkafees te sit en snoesig in haar bed te lê. Sy bied gereeld werksessies in kreatiewe geletterdheid aan vir skole en biblioteke. Ali Pye wou kinderboeke illustreer vir so lank as sy kan onthou. Sy het modekommunikasie aan Central St. Martins gestudeer en heelwat later haar MA in illustrasie aan die Universiteit van Kingston verwerf. Ali woon in London saam met haar man en twee kinders.