Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!
Les mer

Hierdie boeke is deel van 'n reeks vir intermediêre lesers met ’n sterk fokus op wetenskap, humor en avontuur; Jaco Jacobs is tans die gewildste kinderboekskrywer in Afrikaans en sy naam is ’n sterk handelsmerk in hierdie genre; Professor Fungus is een van die gewildste en bekendste Afrikaanse reekse vir intermediêre lesers; Hierdie boek bied uitstekende opvoedkundige waarde omdat dit ideaal is om in die klas te gebruik.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9780799398069
Publisert
2020-08-05
Utgiver
Penguin Random House South Africa; LAPA Publishers
Vekt
100 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Dybde
10 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
184

Forfatter
Illustratør

Om bidragsyterne

Johann Strauss woon in Pretoria en is een van die veelsydigste en mees bekroonde kinderboekillustreerders in Suid-Afrika. Hy het die ATKV-Kinderboektoekenning ontvang vir Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla en vir Reënboogfeetjie se spesiale dag.