n Egte Afrika-storie van ’n jong meisie se kleurvolle bosavontuur
'n Jong meisie se doodgewone reis deur die bos word ’n verrassende avontuur…
Tembi vat die pad deur die digte Afrika bos op pad na haar geliefde oupa toe. Sy het ’n tros pragtige piesangs wat sy as ’n Spesiale Geskenk vir hom wil gee. Op pad soontoe verloor sy die piesangs en sy loop allerhande stoute diere raak – ’n kameelperd, apies, selfs ’n swerm bye – wat hulle bes probeer om die piesangs met ’n Spesiale Geskenk te vervang. Maar elke keer raak die geskenk weg… Sal sy op die ou einde vir Oupa sy pragtige piesangs kan gee met die hulp van haar dierevriende?
Elizabeth Laird se slim, sirkelagtige volksverhaal word pragtig aangevul deur Liz Pichon se helder illustrasies van Afrika en die kleurvolle diere wat daar bly.
Les mer
Tembi gaan kuier vir haar oupa om vir hom ’n tros pragtige piesangs as geskenk te gee. Maar langs die pad raak die piesangs weg en ’n klomp stoute bosdiere probeer haar help om vir hom ’n nuwe geskenk te kry … maar die geskenk raak elke keer weg! Sal sy op die ou einde vir Oupa sy spesiale geskenk kan gee?
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9780799390520
Publisert
2019-04-01
Utgiver
Penguin Random House South Africa; LAPA Publishers
Vekt
100 gr
Høyde
245 mm
Bredde
245 mm
Dybde
3 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
32
Forfatter