Kiets is anders as die ander katte in die agterstrate van Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie.
Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad waar sy die aande om dans en sing. Op haar reis ontmoet sy die legendariese Édith Piaf en Joséphine Baker.
Kort voor lank is sy ook beroemd. Maar is dit regtig die lewe wat sy wil hê? Katte het bowenal nege lewens, jy weet ...
Les mer
Kiets is anders as die ander katte in die agterstrate van Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie. Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad waar sy die aande om dans en sing.
Les mer
Hierdie boek kan vergelyk word met van Lapa Uitgewers se ander prenteboeke soos Ek kan vlieg, Diereverkenners: Lola en die singende orgideë, en 'n Trollie vol diere.
Produktdetaljer
ISBN
9780639602028
Publisert
2021-01-18
Utgiver
LAPA Publishers; LAPA Publishers
Vekt
100 gr
Høyde
280 mm
Bredde
210 mm
Dybde
6 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
32