Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet…… muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.
                                
                                Les mer
                              
                                                          Leer meer Fantastiese Feite oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet!
                                                      
 
                                                                            
                                  Die wereldbekende uitgewery Dorling Kindersley is ’n leier op die gebied van niefiksie vir kinders, en hierdie pragpublikasie is saam met ’n voorste opvoedkundige konsultant ontwikkel om kinders vanaf geboorte te stimuleer;Die duursame kartonformaat maak dit ’n ideale eerste boek vir ouers wat hul baba van kleins af aan woorde, klanke en prente wil blootstel
                                
                                Les mer
                              Produktdetaljer
ISBN
                    
            9780799389784
      
                  Publisert
                     2020-05-22 
                  Utgiver
                    Penguin Random House South Africa; LAPA Publishers
                  Vekt
                     100 gr
                  Høyde
                     212 mm
                  Bredde
                     137 mm
                  Aldersnivå
                     J, 02
                  Språk
                    
  Product language
              Afrikaans
          Format
                    
  Product format
              Heftet
          Antall sider
                     24
                  Forfatter
                                              
                                          